Modulekode | GSW 882 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Teologie en Religie |
Module-inhoud | Inleiding in die teologiese teorie van godsdiens; teologiese denke met betrekking tot die verhouding tussen Christendom, kerk en geloof aan die een kant en die nie-Christelike godsdienste aan die ander kant. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | GSW 871 |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Godsdiens- en Sendingwetenskap |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App